Josef in Islam

Yūsuf
يوسف
Josef
Islamitiese profeet
Yusuf en Zulaikha (Josef word deur Potifar se vrou gejaag), deur Behzād, 1488.
'Yusuf en Zulaikha (Josef word deur Potifar se vrou gejaag), deur Behzād, 1488.
Ander name  יהוה להוסיף, Lhosif
Gebore  16de eeu v.C.[1]
Familie
Vader  Jakob
Moeder  Ragel
Gade  Asenat
Kinders  Efraim, Manasse

Yūsuf (volle naam Yūsuf ibn Yaʿqūb ibn Isḥāq ibn Ibrāhīm; Arabies: يوسف), ook bekend as Josef, is ’n profeet in die Islam en word in die Koran genoem.[2] Sy vader was Jakob en hy was die enigste van Jakob se seuns wat met die gawe van profesie geseën was.

  1. Coogan, Michael (2009). The Old Testament: A Very Short Introduction. Oxford University Press. pp. 70–72.
  2. Keeler, Annabel (15 Junie 2009). "Joseph ii. In Qur'anic Exegesis". Encyclopedia Iranica. XV: 34.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search